By op die Voorpos bevorder ons wedersydse respek vir mekaar en liefde vir sport.
Hegte vriendskappe word hier gebou en herinneringe word geskep.
Die volgende sport word by Voorpos aangebied:
Atletiek, Krieket, Tennis, Netbal, Rugby, Sokker, Hokkie, Skaak, Landloop & Tweekamp.