Sosiale ontwikkeling word ook gesien as ‘n baie belangrike komponent van die leerders se ontwikkeling en daarom word verskeie geleenthede en funksies gereël om aan hierdie behoefte by ons kinders te voldoen.
Die volgende is op ons Sosiale Kalender:
Jaarlikse OSLOS wat Fancy Dress, Adventure Games en Oslos bom-drop insluit.
Asook Colour Run, Sevens Rugby en Speletjiesaand, Tag Rugby, Fast5 Netball en Liefdadigheidsprojekte.