KULTUUR

KULTUUR OP DIE VOORPOS

op-die-voorpos-primary-icon-seperator-white
op-die-voorpos-primary-icon-culture-qhite

Op die Voorpos streef na die ontwikkeling van gebalanseerde jong mense en daarom bied ons ‘n wye verskeidenheid kultuuraktiwiteite aan waarin leerders hul kan uitleef en talente kan ontwikkel. 

Die volgende Kultuur word by Voorpos aangebied
  • WOW-Spelkompetisie
  • Redenaars
  • Radikale Redenaars
  • Oppie tong af redenaars
  • FAK EXPO
  • Eisteddfods
  • Kultuuraand
  • Boekklub
  • Kunsklub
  • Spelling BEE
  • Koor
  • Musiek
  • Drama

Kontak persoon vir Kultuur is Juf. H. de Wee 
Om in verbinding te tree met die verantwooredlike onderwyser, kontak asseblief die kantoor 054 332 1731/054 332 1280